Die geliefde Afrikaanse digter D.J. Opperman het geskryf: “Die rym neem ook ’n hele lewe in beslag: / jou doen en dink, jou soek na ander en jou wag.” Klink dit bekend? Broei ritmiese rymwoorde in jou gedagtes? Borrel jou pen oor met die een versreël na die ander? Dan is dit nou die tyd […]
Tag Archives: Digters
TIEN DAE VAN ERFENIS – DAG 3 : 17 SEPTEMBER Verloor jouself in die woord- en digkuns van toentertyd tot nou, van Langenhoven tot Bibi Slippers. Drie feestelike feite oor… Ons digkuns • N.P. van Wyk Louw se bekende gedig “Raka” is in 1941 gepubliseer. Daar is vir lank gegis oor wie of wat Raka eintlik […]