Tag Archives: Dingane

6 Februarie 1838 – Dingane vermoor Piet Retief

Op 6 Februarie 1838, vandag 182 gelede, is Piet Retief en sy geselskap in die Zoeloe-koning Dingane se hoofstat, Mgungundhlovu, vermoor. Dié Voortrekkers was sedert 3 Februarie op besoek aan die koning om ’n grondtraktaat te onderteken nadat Retief tydens ’n vorige besoek met Dingane onderhandel het vir ’n grondgebied vir die Voortrekkers. Die Groot […]

Vyf feite oor die Retief-moorde wat jy NIE geweet het nie

Die vooraanstaande historikus dr. Jackie Grobler van die Universiteit van Pretoria maak in sy artikel “The Retief Massacre of 6 February 1838 revisited” in die Historia van 2 November 2011 verskeie opspraakwekkende feite oor die moord op Piet Retief en sy makkers bekend. Die volgende feite oor die Retief-moorde en die omstandighede daartydens het in […]