Tag Archives: Dirk Cornelis Uys

28 Januarie 1881 – Slag van Laingsnek

Op 28 Januarie 1881, vandag 139 jaar gelede, het die Slag van Laingsnek gedurende die Eerste Vryheidsoorlog plaasgevind. Dié veldslag was ’n gevoelige nederlaag vir die Britse magte. Die Britte se ondoeltreffende kanonvuur (weens die aard van die terrein) en die mislukte aanval deur die Britte se berede eskadron is ná die veldslag as die […]