In die nuwe publikasie Vat jou goed en bou! skryf die uitvoerende hoof van die Solidariteit Beweging, Flip Buys, oor ’n geheimsinnige kissie wat Jan van Riebeeck in 1652 kort ná sy koms na die Kaap oopgemaak het. Die inhoud van die kissie is waarskynlik nie wat Van Riebeeck verwag het nie. Buys skryf: “Dit […]
Tag Archives: Dirk Hermann
Flip Buys (voorsitter van die Solidariteit Beweging) en Dirk Hermann (bestuurshoof van Solidariteit) het die afgelope twintig jaar as vakbondmanne, uitsonderlike strateë en meningsvormers beplan én gebou aan die dinamiese Solidariteit as vakbond sowel as die snelgroeiende sambreelorganisasie Solidariteit Beweging. ’n Nuwe boek (Vat jou goed en bou! Twintig jaar van Solidariteit) is pas bekendgestel […]
Deur Karin Heydenrych “As ons twyfel oor die toekoms, moet ons dit bou.” Flip Buys en Dirk Hermann, onderskeidelik die voorsitter en bestuurshoof, is albei reeds 20 jaar verbonde aan die Solidariteit Beweging. Hierdie besondere mylpaal word gevier met ’n bundel, Vat jou goed en bou! Twintig jaar van Solidariteit, wat vroeg in November bekend […]
’n Brief deur die uitvoerende hoof van Solidariteit, dr. Dirk Hermann, aan die Britse koninklike prins William, is vandag by die Forum Films-ateljee in Pretoria bekendgestel. Dié brief sal in November vanjaar as deel van ’n nuwe Kraal Uitgewers-publikasie getiteld Basta, vat jou goed en bou: Twintig jaar van Solidariteit uitgegee word. Hier volg die […]