Tag Archives: Drommedaris

24 Desember 1651 – Jan van Riebeeck vertrek na die Kaap

Vandag 369 jaar gelede, op 24 Desember 1651, vertrek Jan van Riebeeck en sy geselskap uit Texel, Nederland, na die Kaap om namens die VOC ’n halfwegstasie daar te stig. Hulle verlaat Nederland met drie skepe – “Drommedaris”, “Reijger” en “Goede Hoop”. (Kunswerk: ’n Olieverfskildery deur Nils Severin Andersen wat die aankoms van Van Riebeeck […]

6 April 1652 – Van Riebeeck land in die Kaap

Op 6 April 1652 – vandag 368 jaar gelede – sit Jan van Riebeeck voet aan val in die Kaap om, in opdrag van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie (VOC), ’n verversingspos op die handelsroete na die Ooste te vestig. Op dié dag kom drie van die Van Riebeeck-geselskap se skepe in Tafelbaai aan – die […]