Tag Archives: Eerste en Tweede Wêreldoorlog

11 September 1950 – Jan Smuts oorlede

Jan Smuts is vandag 70 jaar gelede, op 11 September 1950, in die ouderdom van 80 jaar oorlede. Smuts is op 24 Mei 1870 op die plaas Bovenplaas (deel van Ongegund) naby Riebeek-Wes in die toenmalige Kaapkolonie gebore. Smuts het reeds van jongs af as ’n uitmuntende student na vore getree. Ná skool studeer hy […]