Tag Archives: eerste vryheidsoorlog

Boekbekendstelling – Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881

Kraal Uitgewers nooi u en ’n metgesel hartlik uit na ’n boekgesprek en bekendstelling van Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881, die jongste boek deur die historikus dr. Jackie Grobler. Datum:  Woensdag 13 Maart 2019 Plek:      Kremetart-raadsaal, Solidariteit-hoofkantoor, D.F. Malan-laan, Kloofsig, Centurion Tyd:       10:30 vir 11:00 Bevestig bywoning voor of op Dinsdag 5 […]

Pretoria FM Klankkoerant: Dr. Jackie Grobler gesels oor die EVO

Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 is die mees omvangryke bron oor dié oorlog en bevat nagenoeg 200 foto’s, kaarte en illustrasies. Ervaar die oorlog soos dit nog nooit vantevore opgeteken is nie – met gedetailleerde beskrywings (met inligting uit Boere- en Britse bronne) oor die aanloop tot die stryd; die beleëring van onder meer Potchefstroom, Pretoria en […]

Dagboek van die Eerste Vryheidsoorlog 11: 16 Desember 1880 – Potchefstroom

 Eerste skote van die Eerste Vryheidsoorlog word afgevuur op Potchefstroom.  Die Beleg van die Potchefstroom-fort begin.  Britse soldate beset die tronk op Potchefstroom. Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 kan hier bestel word. ‘n Daaglikse dagboekinskrywing van die dag se gebeure gedurende die Eerste Vryheidsoorlog kan hier gelees word.    

Dagboek van die Eerste Vryheidsoorlog 10: 16 Desember 1880 – Heidelberg

Heidelberg word beset en as die tydelike hoofstad van die herstelde republiek ingeneem. Die Vierkleur word in die dorp gehys Die Eerste Proklamasie waarin verklaar word dat die republiek herstel is, word afgelees. Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 kan hier bestel word. ‘n Daaglikse dagboekinskrywing van die dag se gebeure gedurende die Eerste Vryheidsoorlog kan hier gelees […]

Dagboek van die Eerste Vryheidsoorlog 9: 14 Desember 1880 – Potchefstroom

Druk van die Eerste Proklamasie op Potchefstroom word begin. Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 kan hier bestel word. ‘n Daaglikse dagboekinskrywing van die dag se gebeure gedurende die Eerste Vryheidsoorlog kan hier gelees word.