Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Wat op aarde is “endonieme” en “eksonieme”? ’n Endoniem is die naam van ’n geografiese plek (of van ’n groep mense of lede van ’n taalgemeenskap) soos dit deur die mense van die plek (die inwoners self) genoem word. Voorbeeld: […]