“Lees en skryf was vir my my lewe lank ’n durende plesier. Ek praat en ek skryf oor boeke omdat ek my daarvan nie kan weerhou nie.” Elize Botha (1930-2007), skrywer, akademikus, literêre kritikus. (BRON: LitNet, 29-04-2022)
Tag Archives: Elize Botha
“Ek lees om te leer (skryf). En ook omdat ek nie anders kan nie – ek is verlief op letters.” Christine Barkhuizen le Roux (18 November 1959 – ), veelsydige Afrikaanse digter en skrywer (kortverhale en romans); vertaler. (Bron: LitNet, 2019-02-14) “Poësie – enige kunsvorm – is relevant wanneer dit die verwondering en vrese van […]