Tag Archives: Engeland

25 Mei 1849 – voormalige Kaapse goewerneur sterf

Op 25 Mei 1849 sterf die voormalige Kaapse goewerneur sir Benjamin D’Urban in Kanada. D’Urban is in 1777 in Norfolk, Engeland, gebore. Hy was ’n Britse generaal en administrateur en het in Januarie 1834 na die Kaap gekom en het aangebly as goewerneur tot 1838. Die dorp Port Natal se naam is in 1835 ter […]

17 Mei 1900 – Beleg van Mafeking opgehef

Vandag 120 jaar gelede, op 17 Mei 1900, is die Beleg van Mafeking opgehef. Die beleg het twee dae ná die uitbreek van die oorlog in Oktober 1899 begin en uiteindelik 217 dae lank geduur. ’n Mag van nagenoeg 1 500 Britse soldate, onder leiding van kolonel Robert Baden-Powel, is in dié dorp slegs sowat […]

20 April 1968 – SAL vlug SA228 stort neer

Op 20 April 1968, vandag 52 jaar gelede, het vlug SA228 van die Suid-Afrikaanse Lugdiens neergestort, kort nadat dit by die Windhoek-Strijdom-lughawe in die destydse Suidwes-Afrika opgestyg het. ’n Totaal van 111 uit die 116 passasiers het gesterf, terwyl al 12 bemanningslede omgekom het. Die vlug, wat kort voor 21:00 opgestyg het, was onderweg na […]

17 Maart 1820 – Eerste Britse setlaars land by Tafelbaai

Vandag 200 jaar gelede, op 17 Maart 1820, het die eerste groep Britse setlaars aan boord die “Nautilus” en “Chapman” in Tafelbaai aangekom. Nagenoeg 470 mense was aan boord dié twee skepe wat op 5 Desember en 9 Desember 1819 uit Engeland vertrek het. Volgens die historici Hermann Giliomee en Bernard Mbenga het die Britse […]