Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Op Erfenisdag dink ons ook aan ons koserfenis en veral aan lekkernye wat graag in Suid-Afrika geniet word, soos die volgende: beskuit; biltong; blatjang; braaibroodjies en braaivleis; kerrie en kerrievis; koeksisters (en koesisters); marog; melktert; mieliepap; rooibostee; samoesas; snoek; sorghumbier. […]
Tag Archives: Erfenis
“Met ’n betrokke, kundige en waaksame gemeenskap wat verantwoordelikheid vir ons erfenis neem, kan dit inderdaad soos die legendariese vuurvoël pragtig en kragtig uit die as herrys. Niemand is té oud, té jonk of té onmagtig om iets by te dra nie.” Alana Bailey (Uit: “Met gemeenskapsbetrokkenheid kan erfenis ’n feniks wees”, Maroela Media, 23 […]
As jy die “geskiedkundige” hart van Suid-Afrika wil vóél klop en jou erfenis hierdie erfenismaand wil herontdek, is daar ’n paar plekke waarby jy minstens een keer moet afdraai. Ons stel jou oor die volgende paar weke aan dié erfenisbakens bekend. Kom reis saam! 2. Myndorpe (soos Cullinan en Kimberley) Die rol wat mynbou in […]
As jy die “geskiedkundige” hart van Suid-Afrika wil vóél klop en jou erfenis hierdie erfenismaand wil herontdek, is daar ’n paar plekke waarby jy minstens een keer moet afdraai. Ons stel jou oor die volgende paar weke aan dié erfenisbakens bekend. Kom reis saam! Slagvelde van die Vryheidsoorloë en konsentrasiekampterreine Hoewel daar in meeste gevalle […]
Op 8 September 1886, 135 jaar gelede, word gouddelwery amptelik aan die Witwatersrand toegelaat en duisende fortuinsoekers haas hulle daarheen in die hoop om ’n stukkie van Afrika se goud vir hulself te kry. Hoewel daar in die nagenoeg 30 jaar voor 1886 verskeie gouddraende klippe noord van die Witwatersrand gevind is, was die pogings […]
- 1
- 2