Tag Archives: Erfenisdag

Die keuses wat ons voorouers gemaak het, het grotendeels bygedra tot waar die Afrikaner vandag is

TIEN DAE VAN ERFENIS – DAG 10 : 24 SEPTEMBER  Die keuses wat ons voorouers gemaak het, het grotendeels bygedra tot waar die Afrikaner vandag is. Hierdie historiese erfenis word vandag in perspektief geplaas.  Wie is die Afrikaner? In sekere sin was die heel eerste strategiese keuse wat die proto-Afrikaners van die 19de eeu gedoen het, […]

Erfgoed vir die kleingoed – ons vier die erfporsie wat vir ons kinders beskikbaar is

TIEN DAE VAN ERFENIS – DAG 9 : 23 SEPTEMBER  Erfgoed vir die kleingoed – ons vier die erfporsie wat vir ons kinders beskikbaar is. Onthou jy dié kinderhelde? Japie Greyling: Die gebeure van 2 Maart 1901 waartydens die 11-jarige Japie Greyling die dood in die oë gestaar het, is waarskynlik een van ons bekendste heldeverhale. […]

Die musiek wat ons laat sing, dans of neurie is in ons harte ingemessel as deel van ons musikale erfenis

TIEN DAE VAN ERFENIS – DAG 8 : 22 SEPTEMBER  Die musiek wat ons laat sing, dans of neurie is in ons harte ingemessel as deel van ons musikale erfenis. Vandag besing ons dié skat! Die woorde vir die bekende kinderliedjie “Siembamba” is geskryf deur C.J. Langenhoven. Hy was onder andere ook die skrywer van “Aai, […]

Ontdek die historiese erfenis van ons monumente en slagvelde

TIEN DAE VAN ERFENIS – DAG 7 : 21 SEPTEMBER Die oorloë en slagvelde van die verlede vertel van ons voorouers se opofferings, moed en durf. Ontdek die historiese erfenis van ons monumente en slagvelde. Drie vurige feite oor ons oorloë en veldslae Die bekende Long Tom-kanonne wat deur die Boere tydens die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) gebruik […]

Ons eiesoortige natuurskoon, die Groot Vyf, die Klein Vyf en vele meer is ons waardevolle natuurerfenis

TIEN DAE VAN ERFENIS – DAG 6 : 20 SEPTEMBER Ons eiesoortige natuurskoon, die Groot Vyf, die Klein Vyf en vele meer is ons waardevolle natuurerfenis. Drie feestelike feite oor ons natuur Die sogenaamde Klein Vyf se name herinner aan die name van die Groot Vyf (olifant, buffel, luiperd, leeu en renoster). Die Klein Vyf is […]