Tag Archives: Erfenismaand

Erfenismaandfokus – Doopname geïnspireer deur ABO

Op 9 September 1903 skryf Emily Hobhouse ’n brief aan haar skoonsuster en verwys na die doopgeleentheid wat sy bygewoon het. Die seuntjie is gedoop as “Lemmer Gravett Spruyt” ter ere aan drie Boeregeneraals (genls. H.R. Lemmer, Gert Gravett en C.J. Spruyt) wat tydens die Anglo-Boereoorlog gesterf het. In Dae uit ons geskiedenis word ook […]

Erfenismaandfokus – Gouddelwery amptelik aan die Witwatersrand toegelaat

Op 8 September 1886, vandag 134 jaar gelede, word gouddelwery amptelik aan die Witwatersrand toegelaat en duisende fortuinsoekers haas hulle daarheen in die hoop om ’n stukkie van Afrika se goud vir hulself te kry. Hoewel daar in die nagenoeg 30 jaar voor 1886 verskeie gouddraende klippe noord van die Witwatersrand gevind is, was die […]

Erfenismaandfokus – Voortrekkerleier Sarel Cilliers se geboortedag

  Dit is vandag Sarel Cilliers, geestelike leier van die Voortrekkers, se geboortedag. Cilliers se nalatenskap is veral sigbaar in die woorde van die Gelofte wat voor die Slag van Bloedrivier afgelê is. Die Sarel Cilliers-monument (sien foto) is ontwerp deur die beeldhouer Coert Steynberg en bring hulde aan dié geestelike leier. Dié monument staan […]