TIEN DAE VAN ERFENIS – DAG 10 : 24 SEPTEMBER Die keuses wat ons voorouers gemaak het, het grotendeels bygedra tot waar die Afrikaner vandag is. Hierdie historiese erfenis word vandag in perspektief geplaas. Wie is die Afrikaner? In sekere sin was die heel eerste strategiese keuse wat die proto-Afrikaners van die 19de eeu gedoen het, […]
Tag Archives: Erfgoed
TIEN DAE VAN ERFENIS – DAG 9 : 23 SEPTEMBER Erfgoed vir die kleingoed – ons vier die erfporsie wat vir ons kinders beskikbaar is. Onthou jy dié kinderhelde? Japie Greyling: Die gebeure van 2 Maart 1901 waartydens die 11-jarige Japie Greyling die dood in die oë gestaar het, is waarskynlik een van ons bekendste heldeverhale. […]