Tag Archives: Ernst van Heerden

Skrywersaanhaling van die week – 23 Maart 2020

Ernst van Heerden (20 Maart 1916-30 September 1997), bekroonde Afrikaanse digter, skrywer, literatuurwetenskaplike, letterkundige kritikus. Hy het ook goed presteer in verskeie sportsoorte, veral gewigoptel. “Maar o! Die vreugde van ware vriende. Soos Shakespeare gesê het: ‘You must grapple them to thy soul with hoops of steel.’ Ja, met staal moet jy hulle aan jou […]