Tag Archives: Erwe Reeks

Die laaste boek in Kraal se Erwe-reeks bekendgestel

Die historikus en skrywer Pieter de Jager se lewenslange studie oor die Anglo-Boereoorlog in die Wes-Transvaal is op 23 Junie amptelik by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in Bloemfontein bekendgestel. De Jager is ’n afgetrede boer en oudinwoner van Ottosdal in Noordwes. Klik hier om na die volledige klankopname van die bekendstelling te luister. Die […]

Top historici by ABO-boekbekendstelling in Bloemfontein

Twee van Suid-Afrika se mees vername historici, proff. André Wessels en Andries Raath, sal eerskomende Saterdag 23 Junie by die bekendstelling van Kraal Uitgewers se nuwe boek oor die Anglo-Boereoorlog in Bloemfontein optree. Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 is die nuutste boek deur die historikus Pieter de Jager en is die laaste boek […]

Erwe van ons vaad’re-reeks: Moenie hierdie geleentheid laat verbygaan nie!

Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899‑1902 is die sewende en laaste boek in Kraal Uitgewers se gewilde Die erwe van ons Vaad’re-reeks. Is daar dalk titels in dié reeks wat jy voorheen misgeloop het of nog bloot kortkom? Dan is dit nou die kans om jou stel van hierdie waardevolle geskiedenisreeks aan te vul. […]