Tag Archives: Etmal

Die Taaltrommel 8 November 2021: Eetmaal en Etmal

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Sommige woorde lyk amper dieselfde, maar het nie dieselfde betekenis nie. Wat is die verskil tussen ’n “eetmaal” en ’n “etmaal”? eetmaal s.nw.: deftige maal; feesmaal: Besoekers op ’n eetmaal onthaal. etmaal s.nw.: tydperk van 24 uur: Neem twee tablette […]