Tag Archives: Event

Donkerhoek-boekgesprek

Kraal Uitgewers, in samewerking met die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, nooi jou uit na ’n aanlyn gesprek oor Donkerhoek, 11-12 Junie 1900: Keerpunt in die Anglo-Boereoorlog deur Andries Breytenbach. Op 11 en 12 Junie 1900 vind die Slag van Donkerhoek (ook genoem Diamond Hill) ten ooste van Pretoria plaas. Die afloop van hierdie […]