Tag Archives: EVO

Dagboek van die Eerste Vryheidsoorlog 5: 1880 – Potch markplein

Die markplein op Potchefstroom waar die Boere in opstand teen Britse gesag gekom het. Piet Bezuidenhout van Potchefstroom is in November 1880 gedagvaar vir die betaling van uitstaande belasting. Landdros Goetz besluit op beslaglegging van Bezuidenhout se wa. Die wa sou opgeveil word om vir die skuld te vergoed. Op 11 November 1880 ry gewapende […]