Tag Archives: Familie gesin en huishouding

Die Taaltrommel 16 Augustus 2021: Familie, gesin en huishouding

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Wat is die verskil tussen familie, gesin en huishouding? familie: alle bloedverwante (ook aangetroudes) soos ooms, tantes, niggies, neefs, skoonmense en gewoonlik ook mense met dieselfde van.  gesin: ouers en hul kinders (Engels: family) huishouding:    almal wat saam met die […]