Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Wat is die verskil tussen familie, gesin en huishouding? familie: alle bloedverwante (ook aangetroudes) soos ooms, tantes, niggies, neefs, skoonmense en gewoonlik ook mense met dieselfde van. gesin: ouers en hul kinders (Engels: family) huishouding: almal wat saam met die […]