“Die grootste uitdaging vir Afrikaners is om hul oorspronklike politieke verbeelding in te span en verby die huidige werklikheid ’n nuwe toekoms raak te sien. Afrikaners kan self hul toekoms bepaal deur die skep van sterk organisasies en aktiewe deelname aan die vorming van ’n toekoms gekenmerk deur vryheid, veiligheid en voorspoed.” Flip Buys (Uit: […]
Tag Archives: Flip Buys
“’n Staatsman wat die bestaansvraagstukke van sy eie land sowel as dié van ander lande verstaan, kan vrede en voorspoed handhaaf. Maar leiers van volke en lande wat dit nie begryp nie, kan hul mense in ’n bloedbad dompel wat in die ergste gevalle selfs tot algehele uitwissing kan lei.” Flip Buys. Uit: Die pad […]
Wat is die padkaart wat gevolg moet word om groter selfbestuur te bewerkstellig? Flip Buys beantwoord hierdie vraag in Hoofstuk 34. Luister hieronder na Hoofstuk 34 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys. Hierdie is die twee-en-twintigste episode in ‘n reeks van drie-en-twintig opnames wat hier geluister […]
“Dit is die plig van enige geslag om dit wat hulle van hul voorouers gekry het, te bewaar en te verbeter, en dan oor te gee aan die volgende geslag […] Dit is nie net ons plig nie, maar ook ons voorreg om ons kulturele erfenis vir die volgende geslag aan te gee.” Flip Buys, […]
In sy boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur bespreek Flip Buys ook metodes om misdaad te bekamp. Kom luister na hierdie week se hoofstuk. Luister hieronder na Hoofstuk 31 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys. Hierdie is die twintigste episode in ‘n […]