Tag Archives: Flip Buys

Aanhaling van die week – 23 Augustus 2021: Flip Buys

“Suid-Afrika is nie tans op ’n goeie plek nie. Die politiek is deurmekaar, die ekonomie pap, misdaad vier hoogty, protesoptogte ontwrig die land, en die staat verval stuk-stuk. Daarby wys die gereelde rassestorms op sosiale media hoe broos die samelewing op sekere plekke is. Die prentjie lyk vir baie mense donker, en talle wonder of […]

[Ep.19] HOOFSTUK 28 – Plan A, B, C

Flip Buys sê in hierdie hoofstuk van sy boek: “’n Boer maak ’n plan”. Kom luister saam. Luister hieronder na Hoofstuk 28 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys. Hierdie is die negentiende episode in ‘n reeks van drie-en-twintig opnames wat hier geluister kan word op die […]

[Ep.18] HOOFSTUK 27 – Die Solidariteit Beweging se hoofstroomplan

Die hoofdoelwit van die Solidariteit Beweging is bloot om ’n normale lewe in ’n normale land te lei. Flip Buys praat oor die Solidariteit Beweging se hoofstroomplan. Luister hieronder na Hoofstuk 27 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys. Hierdie is die agttiende episode in ‘n reeks […]

Aanhaling van die week – 16 Augustus 2021: Flip Buys

“Boereplase tower vir my beelde op van gasvryheid, boekevat, kampvuurkuiers, familiebyeenkomste en ’n Afrikaanse leefwyse. Die grond en die gras en die geskiedenis is in plaasname ingeskryf.” – Flip Buys. (Uit: Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur (2019). Hierdie boek is beskikbaar in die e-winkel van Kraal Uitgewers.)

[Ep.17] HOOFSTUK 25 – Kultuur: ’n Westerse suksesresep

Kultuur is nie net braaivleis, rugby en lekker musiek nie. Dit is sekerlik ook deel van die Afrikaner se kultuur, maar kultuur word vervlak as dit verskraal word tot sport en ontspanning. Kultuur is ’n lewenswyse; dit is wie en wat ’n groep is en waarin hulle as vanselfsprekend glo. Luister hier na die hoofstuk […]