Tag Archives: Flip Buys

Aanhaling van die week – 22 Maart 2021 – Pad na selfbestuur

“Bevolkingsgebeure is die makrogeskiedenis wat die reëls bepaal waarbinne die mikrogeskiedenis van mensgemaakte gebeure afspeel. Daarom is bevolkingswerklikhede die rivier waarin die geskiedenis vloei. Dit is nie moontlik om stroomop te swem nie. Die enigste uitweg is om jou bootjie op en om die stormwaters na ’n veilige hawe te stuur.” Flip Buys (Uit: Die […]

Aanhaling van die week – 1 Februarie 2021: Die pad na selfbestuur

“Die geskiedenis gee aan elke geslag ’n taak […] Omdat daar egter ’n verbond tussen die geslagte is; omdat ’n beskawing ’n ketting van geslagte is wat soos met ’n afloswedloop dít wat jy kry, moet bewaar en vir die volgende geslag aangee; omdat die een geslag van die vorige en die volgende een afhanklik […]

KYK: Vyf onderhoude met Flip Buys oor toekomsplanne vir die Afrikaner

Die Afrikaner staar ’n bestaanskrisis in die gesig, maar volgens Flip Buys, die voorsitter van die Solidariteit Beweging, is daar ’n beskikbare én werkbare oplossing hiervoor beskikbaar. Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, het in vyf kort onderhoude met Buys gesels oor enkele brandpunte wat die toekoms van die Afrikaner raak. Dié […]

Wat kom ná die mislukkings van die staat?

Bedrog, korrupsie, misdaad … Suid-Afrika se oorvloedige probleme klink soos iets uit  vergesogte misdaadfiksie. Intussen staan die Afrikaner midde-in dié storm en is uiteraard nie onaangeraak deur die uitdagings van die dag nie; inteendeel, die Afrikaner staan voor ’n ernstige bestaanskrisis. Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, se nuwe boek, Die pad na selfbestuur: […]