fop ww. (gefop) 1 Flous, vir die gek hou; beetneem. 2 Nie eerlik handel nie; kul, bedrieg. 3 Vergis. fopnuus: skynnuus, valsnuus (Bronne: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 5de uitgawe; PharosAanlyn)