Tag Archives: Frans

Woord van die week – 8 Junie 2020

naïef b.nw. en bw. 1 Kinderlik, natuurlik, ongekunsteld 2 Sonder gesonde oordeel, dom Uit Nederlands: naïef (1698), maar oorspronklik uit Frans: naïf: aangebore, ongekunsteld, dom (Bron: Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) en supplement)