Vandag 333 jaar gelede, op 31 Desember 1687, vertrek die eerste Franse Hugenote na die Kaap aan boord van die “Voorschoten” uit Delft. Die groep het uit 22 Hugenote bestaan. (Illustrasie: Die Hugenote-kruis met die beskrywing van die simboliek daarvan. Bron: www.hugenoot.co.za)
Tag Archives: Franse Hugenote
22 Julie 1655 – vandag 365 jaar gelede – word die eerste tree in die Suid-Afrikaanse wynbou geneem toe die eerste wingerdstokke aan boord die seiljag Leeuwin in Tafelbaai aankom. Teen Augustus daardie jaar is die eerste muskadel-, fransdruif- en hanepoot-wingerdstokke in die kompanjiestuin aangeplant. In 1658 het Jan van Riebeeck 1 200 wingerdstokke op […]