Tag Archives: Fransjohan Pretorius

Nonnie de la Rey gaan bos toe

Zelda Rowan (outeur) gesels met Friedel Hansen oor haar boek Nonnie de la Rey: Pionier van die Wes-Transvaal, 1856-1923 by InniBos 2017! Datum: Woensdag 5 Julie Tyd: 10:00 Toegang: R32 Lokaal: Kultuursentrum, Hoërskool Nelspruit Dié publikasie sal tydens die fees ook by die Exclusive Books-stalletjie beskikbaar wees. Kliek hier vir meer inligting oor dié gesprek. […]

Gedenklesing: Jan Smuts en die ABO

Met die oog op die 115de herdenking van die ondertekening van die Vrede van Vereeniging in 1902 hou die Vriende van die Oorlogsmuseum se Pretoria-tak op Saterdag 3 Junie ’n spesiale gedenklesing met prof. Fransjohan Pretorius as spreker. Die lesing sal fokus plaas op generaal Jan Smuts se rol in die Anglo-Boereoorlog en die Vrede […]