Tag Archives: Frick

26 Maart 1867 – Vader van SA veeartsenykunde gebore

Op 26 Maart 1867 word die vader van Suid-Afrikaanse veeartsenykunde, sir Arnold Theiler, in Frick, Switserland gebore. Op 22-jarige ouderdom behaal Theiler ’n diploma in veeartsenykunde aan die Universiteit van Zürich. Hy emigreer in 1891 na die ZAR en begin eers as plaaswerker werk op die plaas van A.H. Nellmapius buite die latere Irene. In […]