Tag Archives: Frisco

22 April 1955 – Eerste tee- en koffiefabrieke in SA deur vroue opgerig

Min dinge kom by ’n koppie Boeretroos (of ’n soet koppie tee), en dit weet vroue uit die Afrikaner se geskiedenis maar al te goed. Op 22 April 1955 word die Eerste Nasionale Tee- en Koffiefabrieke – die eerste openbare maatskappy wat deur Afrikaanse vroue opgerig is – onder voorsitterskap van Hobbie le Roux gestig. […]