Tag Archives: Gegewe perd in die bek kyk

Spreekwoord van die week – 21 Desember 2020: Moenie ’n gegewe perd in die bek kyk nie

Moenie ’n gegewe perd in die bek kyk nie. Moenie ’n geskenk kritiseer nie. (Die ouderdom van ’n perd kan geskat word aan die toestand van sy tande en ’n geskenk behoort dus sonder nadere ondersoek aanvaar te word.) (Bron: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)