Tag Archives: Geloof

Die Christen en sy werk

“Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen; maar die sewende dag is die sabbat van die Here jou God; dan mag jy géén werk doen nie.” Hierdie woorde uit Eksodus 20 is aan baie Christene bekend, juis omdat dit so gereeld voorgehou word as deel van die Wet van die Here. Wanneer […]

30 November 1869 – Teologiese Skool van Gereformeerde Kerk Rustenburg open

Tien jaar ná die stigting van die eerste Gereformeerde Kerk in Rustenburg in 1859, word die Teologiese Skool van dié jong kerkgroep op 30 November 1869 op Burgersdorp geopen. Volgens die webblad van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika het daar in die maande voor 1859 15 broeders in die Rustenburg-omgewing besluit om hulle af te […]

Skrywersaanhaling van die week – 10 Augustus 2020

“Om in die alledaagse gesloer of in die koue van jou angs bewus te word van God se teenwoordigheid en van sy handpalm op jou, dit is egte gebed.” Ferdinand Deist (9 Augustus 1944-12 Julie 1997), teoloog; akademikus; gesogte spreker; skrywer van verskeie teologiese werke, rubrieke, kinderboeke en gewilde kontreiverhale, veral oor die Sandveld. (Bronne: […]