Tag Archives: Genealogie

Woord van die week – 16 Augustus 2021: Genealogie

Genealogie s.nw. 1 Wetenskap wat die afstamming van mense ondersoek; afstammingskunde, familiekunde 2 Verslag van iemand se voorouers en hulle nageslagte in natuurlike volgorde; geslagregister, stamboom (Oorsprong: Grieks: genea afkoms, herkoms, afstamming + logos studie) (BRONNE: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 5de uitgawe; PharosAanlyn)