Op 15 Mei 1902 kom sestig afgevaardigdes van die ZAR en OVS (dertig van elke republiek) op Vereeniging byeen om die Britte se voorstelle vir vrede te bespreek. Dié vergadering vind plaas onder voorsitterskap van genl. C.F. Beyers. In dié stadium het die Anglo-Boereoorlog reeds meer as twee jaar lank geduur nadat dit in Oktober […]