Tag Archives: Gereformede Kerk Pretoria

25 Desember 1897 – Gereformeerde Kerk Pretoria ingewy

Op 25 Desember 1897 word die Gereformeerde Kerk Pretoria se kerkgebou, bekend as die Paul Kruger-kerk, ingewy. Prof. Jan Lion-Cachet het die diens waargeneem. Die hoeksteen van dié kerk is op 10 Oktober 1896 – Kruger se verjaardag – gelê. Klaas van Rijsse was die argitek. (Fotobron: Gustav Opperman, Argief van die GKSA.)