“Die kritikus is, soos die digter, 24 uur in diens van sy vak; en al is sy gebied meer beskeie en kleiner as dié van die skeppende kunstenaar, vereis dit dieselfde oorgawe en hartstog.” – John (J.C.) Kannemeyer (31 Maart 1939-25 Desember 2011), akademikus, letterkundige kritikus, skrywer, samesteller en redigeerder. Hy is veral bekend vir […]