Tag Archives: Geskiedkundig

Die Taaltrommel 14 Desember 2020: Geskiedkundig en histories

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Wat is die verskil tussen geskiedkundig en histories? Die byvoeglike naamwoord “geskiedkundig” slaan op kennis van die geskiedenis, byvoorbeeld geskiedkundige navorsing. Belangrike ou geboue en gebeurtenisse in die verlede is “histories”. ’n Gebeurtenis kan wel van geskiedkundige belang wees. (Bron: […]