Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Nog ’n paar voorbeelde van woorde wat gerus met die volgende “gespierde” Afrikaanse woorde vervang kan word: resente onlangse retrospektief terugskouend siteer aanhaal stabiel bestendig suspisie vermoede (BRON: “Gespierde Afrikaans”, LitNet, 2021-11-15)
Tag Archives: Gespierde Afrikaans
Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Gebruik gespierde Afrikaans en vermy taal-verpestings soos die volgende: huidiglik – gebruik: deesdae, nou, tans, soos sake nou staan, teenswoordig, hedendaags of op die oomblik (BRONNE: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 6de uitgawe; Skryf Afrikaans van A tot Z: Die […]
Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Nog ’n paar “gespierde” Afrikaanse woorde wat met vrug ingespan kan word: metodologie gebruik eerder: werkswyse multipolêr veelpolig objek voorwerp offisieel amptelik omnivoor allesvreter/alleseter ondermyn ondergrawe (BRON: “Gespierde Afrikaans”, LitNet, 2021-03-25)
Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Ons kyk weer na ’n paar pragtige “gespierde” Afrikaanse woorde wat gebruik kan word in plaas van die woorde wat dikwels in akademiese tekste en formele kommunikasie voorkom: kousaliteit oorsaaklikheid kriterium maatstaf kwaliteit gehalte legitiem regmatig, wettig lompsom […]
Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Hier is nog ’n paar pragtige “gespierde” Afrikaanse woorde wat eerder gebruik kan word in plaas van die woorde wat dikwels in akademiese tekste en formele kommunikasie voorkom: implementeer – toepas, in werking stel, uitvoer industrie – nywerheid, bedryf insidensie […]
- 1
- 2