Tag Archives: Gif

6 Mei 1958 – Margaret Rheeder in Pretoria gehang

Op 6 Mei 1958 word Margaret Rheeder in Pretoria gehang. Sy is ter dood veroordeel vir die gifmoord op haar man, Benjamin. Margaret het in April 1957 miergif by ’n apteek in Port Elizabeth gekoop en die gifregister vir dié aankope onderteken. Kort daarna het Benjamin siek geword en is uiteindelik op 8 Mei dood. […]