Tag Archives: Green Fingers

Die Taaltrommel 11 Oktober 2021: Green fingers

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. In die lente raak ons opnuut bewus van tuine en die blommeprag om ons. Maar nie almal het green fingers nie. Wat is dit in Afrikaans? green fingers: om ’n groeihand te hê; ’n hand met ’n plant te hê. […]