Tag Archives: Grensoorlog

Boekgesprek: Die oorlog aan die grens

Kraal Uitgewers bied op 11 April 2018 ’n boekgesprek in Centurion aan waartydens die skrywers dr. Leopold Scholtz en Louis Lubbe die hoogte- en laagtepunte van die Grensoorlog gaan laat herleef. Die gesprek sal fokus op hul nuutste publikasies, onderskeidelik Ratels aan die Lomba: Die storie van Charlie-eskadron en From Cunene to Cabo Delgado. Die […]

Nuwe Grensoorlogpublikasie wys ALLES!

Skrywer Louis Lubbe volg sy uiters gewilde Grensoorlogpublikasie Van Ovamboland tot Masjonaland, waarin die betrokkenheid van die Suid-Afrikaanse Polisie in dié oorlog onder die loep kom, nou op met nog ’n indrukwekkende publikasie oor die oorloë waaroor niemand wil praat nie. Die fotoboek From Cunene to Cabo Delgado bevat nagenoeg 500 foto’s. Elke aspek van […]