Tag Archives: Groenpunt

23 Augustus 1862 – Eerste rugbywedstryd in SA

Op 23 Augustus 1862, vandag 159 jaar gelede, vind die eerste rugbywedstryd in Suid-Afrika plaas toe ’n militêre en ’n burgerlike span mekaar die stryd aansê in Groenpunt, Kaapstad. Die vestiging van die eerste rugbyklubs het meer as ’n dekade later gevolg met die stigting van die Hamilton- en Villagers-klubs in 1879. Die benaming “Springbokke” […]

18 Augustus 1859 – Hoeksteen van die oudste openbare hospitaal in Suid-Afrika gelê

Op 18 Augustus 1859, vandag 161 jaar gelede, word die hoeksteen van die oudste openbare hospitaal in Suid-Afrika, die New Somerset-hospitaal in Groenpunt, Kaapstad, deur die Kaapse goewerneur, sir George Grey, gelê. Die oorspronklike Somerset-hospitaal is in 1818 gebou, in ’n tyd toe die enigste hospitale aan die Kaap slegs na militêre, vloot- en regeringspersoneel […]