Tag Archives: Groot gat

Die groot storie van die Groot Gat

Deur Ilze Nieuwoudt Die naam Colesberg-koppie beteken moontlik vir die meeste van Suid-Afrikaners vandag nie veel nie, maar sê net “die Groot Gat” en almal weet dadelik waarvan jy praat. Hierdie plek is veel meer as net ʼn gat in die aarde. Kimberley en die gat het ʼn roemryke geskiedenis en ʼn noemenswaardige storie om […]