Tag Archives: Groote Kerk

23 Augustus 1765 – Eerste preek in Groote Kerk

  Die eerste preek word in die ou Groote Kerk in Kaapstad gepreek.   Die kerk is in 1678 gebou. Willem Adriaan van der Stel het die hoeksteen vir die kerk gelê. Dit is in 1841 deur die huidige gebou vervang.

31 Januarie 1841 – Groote Kerk ingewy

Op 31 Januarie 1841 word die huidige Groote Kerk in Adderleystraat, Kaapstad, amptelik ingewy. Dié gebou behoort aan die oudste NG Kerk gemeente in Suid-Afrika en is dus die moedergemeente van die NG Kerk. Dit is dié gemeente, wat reeds in 1665 gestig is, se tweede kerkgebou. Die hoeksteen van die eerste kerkgebou is op […]