Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. 27 Februarie is Nasionale Melktertdag. Daarom krap ons in die Taaltrommel en wonder wat beteken sekere terme in outydse resepteboeke. Hoeveel is ’n knippie sout? En wat word bedoel met ’n “knypie” en ’n “grypie” by maataanduidings? ’n Knippie: soveel […]