Tag Archives: hartediif

Woord van die week – 8 Februarie 2021: Hartedief

hartedief s.nw. Iemand wat die liefde van ’n ander persoon gewen het; liefling, skat. Uit Nederlands: hartendief (1869), so genoem omdat die persoon as’t ware as ’n dief opgetree het deur die hart van iemand te steel. Eerste optekening in Afrikaans in Patriotwoordeboek (1902): hartediif. (Bronne: Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) en supplement; Handwoordeboek van die […]