Tag Archives: Heimwee

Woord van die week – 13 Desember 2021: Nostalgie

nostalgie s.nw. Heimwee; (terug)verlange Oorsprong: Grieks nostos terugkeer na tuiste + algos pyn (of ouer betekenis: pynlike tuiskoms) (BRON: HAT: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 5de uitgawe; PharosAanlyn)  

Skrywersaanhaling van die week – 7 September 2020: Joan Hambidge en Kleinjan van Bruggen

“Dig is ’n vertaalproses van die onbewuste wat alles berg, wat orals aanwesig en nêrens sigbaar is nie, dog uitkom in ’n gedig. Soms melancholies, soms woedend.” Joan Hambidge (11 September 1956 – ), bekroonde digter; skrywer; rubriekskrywer; akademikus; uitgesproke literêre kritikus; ewige reisiger. (Bron: LitNet, 2020-04-07) Klim na die grys lug bowe, Waar die […]