Tag Archives: Helpende Hand

Aanhaling van die week – 10 Mei 2021: My gesin en familie

“Vir my kan die woord ‘gesin’ as my hawe beskryf word waar ek veilig voel met mense rondom my wat my verstaan en op wie ek kan staatmaak. Hierdie is die mense met wie ek my probleme kan deel, saam kan lag en waar my gemoed verfris word.” My gesin en familie (Publikasie van Solidariteit […]