Tag Archives: Henning van Aswegen

Kraal se boekrak – Spioenmeesters

Spioenmeesters: Vriende, vyande en verraaiers van die 20ste eeu deur Henning van Aswegen (Uitgegee deur Kraal Uitgewers, 2021) “Die spioenasiebedrywighede van Suid-Afrika se intelligensiedienste het reeds in 1894 begin en is ’n weerspieëling van ons land se onstuimige en kontroversiële geskiedenis. Reeds vanaf pres. Paul Kruger se Geheimediens het Suid-Afrika min of meer altyd ’n […]

Henning van Aswegen gesels Spioenmeesters op HelderbergFM

Henning van Aswegen gesels oor sy nuutste boek Spioenmeesters op HelderbergFM. Spioenmeesters is hier beskikbaar by Kraal Uitgewers.  Kraal Uitgewers · Spioenmeesters – Henning Van Aswegen op HelderbergFM

Aanhaling van die week – 22 November 2021: Henning van Aswegen

“Die agente word intensief opgelei in klandestiene kommunikasiemetodiek (kanale) en maniere om kontak te maak, sonder dat die teenspioenasiediens van die gasheerland agterkom waarmee hulle besig is. Spioenasie is in baie lande met die dood strafbaar; daarom is spioene en hul hanteerders uiters versigtig hoe hulle te werk gaan.” – Henning van Aswegen (Spioenmeesters: Vriende, […]

Ontdek dié gebeure in Spioenmeesters

Wanneer daar oor spioene gepraat word, dink ’n mens onwillekeurig aan die Hollywood-weergawe van spioene waarin manne soos James Bond op sy charismatiese manier te werk gaan; skote wat heen en weer klap en die held wat die een na die ander waaghalsige truuk uit die mou pluk. Dit is dikwels ver verwyderd van die […]