Tag Archives: Herdenkingsrit

Herdenkingsrit 2018: 9 ruiters, meer as 200 km en een taai Vrystaatse winter

’n Voorliefde vir Afrikanergeskiedenis gemeng met ’n sterk dosis passie vir hul getroue perde – dit som min of meer die ruiters van Herdenkingsritte en die rede vir die aanpak van nog ’n uitmergelende rit in die middel van die Vrystaatse winter op. Herdenkingsritte is ’n inisiatief wat in 2012 deur sameroeper en ruiter Theunis […]

Top historici by ABO-boekbekendstelling in Bloemfontein

Twee van Suid-Afrika se mees vername historici, proff. André Wessels en Andries Raath, sal eerskomende Saterdag 23 Junie by die bekendstelling van Kraal Uitgewers se nuwe boek oor die Anglo-Boereoorlog in Bloemfontein optree. Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 is die nuutste boek deur die historikus Pieter de Jager en is die laaste boek […]